Jesaja 38:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan sê vir Hiskía: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, jou trane gesien; kyk, Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg,

Jesaja 38

Jesaja 38:3-7