My woning is opgebreek en van my af weggevoer soos ’n herderstent; ek het my lewe opgerol soos ’n wewer sy weefsel; Hy sny my van die wewersbalk af; van dag tot nag gee U my prys.