Jesaja 38:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.

Jesaja 38

Jesaja 38:1-9