Jesaja 37:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here aangaande die koning van Assirië: Hy sal in hierdie stad nie inkom en daar geen pyl in skiet nie en dit met geen skild aanval en daar geen wal teen opwerp nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:31-38