Jesaja 37:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal vir jou die teken wees: Eet hierdie jaar wat vanself opslaan, en in die tweede jaar wat dan nog opkom; maar in die derde jaar — saai en oes, en plant wingerde en eet die vrugte daarvan.

Jesaja 37

Jesaja 37:24-31