Jesaja 37:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê vir hom: So sê Hiskía: Vandag is ’n dag van benoudheid en straf en lastering; want die kinders het tot by die geboorte gekom, maar daar is geen krag om te baar nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-13