Jesaja 37:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle inwoners was magteloos, het verskrik en beskaamd gestaan; hulle was soos plante van die veld en groen grassies, soos gras van die dakke en ’n koringland voordat dit are skiet.

Jesaja 37

Jesaja 37:22-36