Jesaja 37:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hiskía die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die Here; en Hiskía het dit uitgesprei voor die aangesig van die Here,

Jesaja 37

Jesaja 37:11-22