Jesaja 36:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jy vir my sê: Ons vertrou op die Here onse God — is dit nie Hy wie se hoogtes en wie se altare Hiskía verwyder het nie deur aan Juda en Jerusalem te sê: Voor hierdie altaar moet julle buig?

Jesaja 36

Jesaja 36:2-16