Jesaja 36:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die rábsake sê vir hulle: Sê tog aan Hiskía: So spreek die groot koning, die koning van Assirië: Wat is dit vir ’n vertroue wat jy koester?

Jesaja 36

Jesaja 36:1-6