Jesaja 35:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dit sal lustig bloei en juig, ja, met gejuig en gejubel; die heerlikheid van die Líbanon is aan hom gegee, die sieraad van Karmel en Saron; hulle dáár sal sien die heerlikheid van die Here, die sieraad van onse God.

Jesaja 35

Jesaja 35:1-9