Jesaja 34:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al die leërskare van die hemel vergaan, en die hemel word inmekaar gerol soos ’n boek en al sy leërskare val af soos ’n blad van die wingerdstok afval en soos vye afval van die vyeboom.

Jesaja 34

Jesaja 34:1-13