Jesaja 34:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soek in die boek van die Here en lees! Nie een van hierdie wesens ontbreek nie, die een mis die ander nie; want my mond — dié het dit beveel, en sy Gees — dié het hulle bymekaargebring.

Jesaja 34

Jesaja 34:9-17