Jesaja 33:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar daar sal die Here vir ons heerlik wees; dit sal ’n plek van riviere wees, van breë strome; geen vloot van roeiskepe sal daarop vaar nie, en geen trotse skip sal daaroor gaan nie.

Jesaja 33

Jesaja 33:17-24