Jesaja 33:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Here, wees ons genadig, op U wag ons; wees hulle arm elke môre, ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid!

Jesaja 33

Jesaja 33:1-6