Jesaja 32:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ’n dwaas spreek dwaasheid en sy hart bring onheil voort, deur goddeloosheid te bedrywe en dwaling te spreek oor die Here, deur die begeerte van die hongerige onvervuld te laat en die drank van die dorstige te laat ontbreek.

Jesaja 32

Jesaja 32:1-15