Jesaja 31:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, die Egiptenaars is mense en nie God nie, en hulle perde is vlees en nie gees nie; as die Here sy hand uitstrek, dan struikel die helper, en wie gehelp is, val; en saam gaan hulle almal te gronde.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9