Jesaja 30:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here gee julle wel brood van benoudheid en water van bedruktheid, maar jou leraars sal hulle nie langer verberg nie — maar jou oë sal jou leraars sien;

Jesaja 30

Jesaja 30:15-24