Jesaja 30:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Eenduisend van julle sal vlug vir die oorlogsgeroep van een enkele, vir die oorlogsgeroep van vyf, totdat julle oorbly soos ’n vlagpaal op ’n bergtop en soos ’n banier op ’n heuwel.

Jesaja 30

Jesaja 30:7-26