Jesaja 29:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En soos ’n droom, ’n naggesig, sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen Áriël, ja, almal wat teen hom oorlog toe trek en teen sy bergvesting en hom benoud maak.

Jesaja 29

Jesaja 29:1-8