Jesaja 29:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hulle wat ’n mens as sondaar brandmerk ter wille van ’n woord, en strikke span vir hom wat vir die reg opkom in die poort, en die regverdige met nietige voorwendsels wegstoot.

Jesaja 29

Jesaja 29:15-24