Jesaja 29:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My ’n aangeleerde mensegebod is,

Jesaja 29

Jesaja 29:5-15