Jesaja 28:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die blom wat verwelk, sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal, sal wees soos ’n voorvy voor die vrugte-oes: iemand sien dit skaars of, terwyl dit nog in sy hand is, sluk hy dit weg.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-7