Jesaja 28:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle verbond met die dood sal uitgewis word, en julle verdrag met die doderyk nie standhou nie; as die golwende gésel deurtrek, sal julle deur hom vertrap word.

Jesaja 28

Jesaja 28:11-28