Jesaja 28:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Omdat julle sê: Ons het ’n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons ’n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek —

Jesaja 28

Jesaja 28:7-25