Jesaja 28:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal die woord van die Here vir hulle wees gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier ’n bietjie, daar ’n bietjie, sodat hulle kan heengaan en agteruit struikel en verbreek en verstrik en gevang word.

Jesaja 28

Jesaja 28:6-21