Jesaja 27:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die versterkte stad is eensaam, ’n woning wat ontvolk en verlate is soos die woestyn; daar wei kalwers en daar lê hulle, en hulle eet sy takke af.

Jesaja 27

Jesaja 27:3-13