Jesaja 26:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook in die weg van u oordele het ons U verwag, o Here! Tot u Naam en tot u gedenknaam gaan die begeerte van ons siel uit.

Jesaja 26

Jesaja 26:1-14