Jesaja 26:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U het, o Here, die nasie vermeerder; U het die nasie vermeerder, Uself verheerlik; U het al die grense van die land uitgebrei.

Jesaja 26

Jesaja 26:12-21