Jesaja 25:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei ’n maaltyd van vetspyse, ’n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12