Jesaja 24:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is ’n gejammer oor wyn op die strate; al die vrolikheid het ondergegaan, die vreugde van die aarde is verban.

Jesaja 24

Jesaja 24:5-20