Jesaja 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar haar handelswins en haar hoereloon sal aan die Here heilig wees; dit sal nie opgehoop of weggesit word nie; maar haar wins sal wees vir die wat voor die aangesig van die Here woon, om te eet tot versadiging en vir pragtige klere.

Jesaja 23

Jesaja 23:15-18