Jesaja 23:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié dag sal Tirus vergeet word, sewentig jaar lank, soos die dae van een koning. Aan die einde van sewentig jaar sal dit met Tirus gaan volgens die hoerelied:

Jesaja 23

Jesaja 23:14-18