Jesaja 22:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal hom inslaan soos ’n pen in ’n vaste plek, en hy sal ’n eretroon wees vir die huis van sy vader.

Jesaja 22

Jesaja 22:14-25