Jesaja 22:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here van die leërskare het Hom in my ore geopenbaar en gesê: Waarlik, hierdie ongeregtigheid word vir julle nie versoen totdat julle sterwe nie! sê die Here, die Here van die leërskare.

Jesaja 22

Jesaja 22:13-15