Jesaja 21:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hulle het gevlug vir swaarde, vir die swaard wat uitgetrek en vir die boog wat gespan is, en vir die druk van die oorlog.

Jesaja 21

Jesaja 21:14-17