Jesaja 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die inwoners van hierdie kusland sal in dié dag sê: Kyk, só gaan dit met ons toeverlaat waarheen ons gevlug het om hulp, om gered te word van die koning van Assirië — hoe sal óns dan ontvlug?

Jesaja 20

Jesaja 20:2-6