Jesaja 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

so sal die koning van Assirië die gevangenes van Egipte en die ballinge van Kus wegdrywe, jonk en oud, naak en kaalvoet en ontbloot aan die agterdele — ’n smaad vir Egipte.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6