Jesaja 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

in dié tyd het die Here deur die diens van Jesaja, die seun van Amos, gespreek en gesê: Gaan gord die haarmantel van jou heupe af los, en trek jou skoene van jou voete af. Hy het toe so gedoen en naak en kaalvoet geloop.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6