Jesaja 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan in die rots en steek jou weg in die grond vanweë die skrik van die Here en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil.

Jesaja 2

Jesaja 2:1-14