Jesaja 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gees van Egipte sal radeloos word in sy binneste, en sy planne sal Ek verwar; dan raadpleeg hulle die afgode en die besweerders en die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê.

Jesaja 19

Jesaja 19:2-6