Jesaja 19:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat die Here van die leërskare hom geseën het, met die woorde: Geseënd is my volk Egipte en my maaksel Assirië en my erfdeel Israel!

Jesaja 19

Jesaja 19:15-25