Jesaja 19:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal Hom aan die Egiptenaars bekend maak, en die Egiptenaars sal die Here ken in dié dag; en hulle sal Hom dien met slagoffers en spysoffers en geloftes doen aan die Here en dit betaal.

Jesaja 19

Jesaja 19:19-24