Jesaja 19:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waar is hulle dan, jou wyse manne? Laat hulle jou tog te kenne gee, dat ’n mens kan weet wat die Here van die leërskare oor Egipte besluit het.

Jesaja 19

Jesaja 19:8-15