Jesaja 19:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

GODSPRAAK oor Egipte. Kyk, die Here ry op ’n vinnige wolk en kom na Egipte toe; en die afgode van Egipte wankel voor sy aangesig, en die hart van Egipte smelt in sy binneste.

Jesaja 19

Jesaja 19:1-3