Jesaja 18:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as ’n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister!

Jesaja 18

Jesaja 18:1-4