Jesaja 17:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vesting sal verdwyn uit Efraim, en die koningskap uit Damaskus; en met die oorblyfsel van Aram sal dit gaan soos met die heerlikheid van die kinders van Israel, spreek die Here van die leërskare.

Jesaja 17

Jesaja 17:1-10