Jesaja 16:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou spreek die Here en sê: Binne drie jaar — soos die jare van ’n dagloner — sal die heerlikheid van Moab veragtelik gemaak word saam met die hele groot menigte; en die oorblyfsel sal min, gering, onmagtig wees.

Jesaja 16

Jesaja 16:6-14