Jesaja 15:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

GODSPRAAK oor Moab. Waarlik, in die nag is Ar-Moab verwoes, vernietig! Waarlik, in die nag is Kir-Moab verwoes, vernietig!

Jesaja 15

Jesaja 15:1-6