Jesaja 14:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal dit ’n besitting maak van krimpvarkies en tot waterplasse; en Ek sal dit wegvee met die besem van verdelging, spreek die Here van die leërskare.

Jesaja 14

Jesaja 14:19-29